This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

As jy van moord Droom deur Deborah Steinmair
R50
R30 shipping
Die Neus - Deborah Steinmair
R255
R30 shipping
24% OFF
Skrik op die lyf, bangmaakstories - Deborah Steinmair,Gerda Taljaard
R190 R250
66% OFF
MOES TAS DEBORAH STEINMAIR
R85 R250

Poppekas - Deborah Steinmair

Secondhand
R65.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
BT8121
Bob Shop ID:
246297433

 Poppekas - Deborah Steinmair - Lapa - 2012 - Sagteband soos nuut.

Poppekas is ’n spanningsverhaal met skop, oor moord in die Moederstad. Waar is Harm en hoeveel verdiepings het die mediatoring? Een vreeslose vrou het genoeg gehad. Sy durf die korporatiewe reuse kaalvuis aan, van die koerantkantoor tot by die vensterwassers se bakkie. Sy verruil die HAT vir karate-kata's, koes vir koeëls en worstel met bestaanskwessies.

Poppekas is gewis een van die interessantste en onvoorspelbaarste novelles wat ek die afgelope tyd (in Afrikaans) gelees het. Dit is byna onmoontlik om dié novelle netjies te kategoriseer. En dalk is dit juis die hele idee - ’n hoogs leesbare teks wat die argetipiese konvensies van die sogenaamde formuleliteratuur parodieer én verpulwer; bestaande grense uitdaag en tradisionele leesverwagtings ondermyn. ’n Aweregse speur-cum-liefdes-cum-wetenskapfiksie-cum-misdaadriller wat sigself nie te ernstig opneem nie.
- Thys Human
Hierdie roman is veel meer as net ’n spanningsverhaal. Dit is geskik vir die populêre, sowel as ’n meer literêre mark.

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie...
06 Dec 2016