This auction has been won.
Leading
martinventervaldevie44 1 × R72.00
3 Oct 17:17
Runners-up
maniesmit977 1 × R72.00
3 Oct 17:48
riemke1702 1 × R57.00
3 Oct 09:00

Similar products

Geknelde Land by F.A. Venter
R99
R30 shipping
50% OFF
Geknelde Land - F.A.Venter
R150 R300
Geknelde Land - F.A.Venter
R85
R30 shipping
20% OFF
Die Issiegrimmie-Bonso deur C. Louis Leipoldt (EERSTE UITGAWE)
R120 R150

Geknelde land deur FA Venter Groot Trek geskiedenis EERSTE uitgawe.

1 was available / secondhand
R72.00 auction closed
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Returns
Money-Back 10 Days
Money-Back Guarantee: 10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Bob Shop ID:
246800707

Geknelde land deur FA Venter Groot Trek geskiedenis EERSTE uitgawe.

“Hoe gebeur dit dat ‘n hele gevestigde gemeenskap sy tentpenne uitruk en die wildernis intrek? “In Geknelde land gee Venter ‘n diepmenslike antwoord.   Venter vertel die volle verhaal van die Trek. Dis ‘n verhaal wat begin met lyding en onderdrukking, ‘n verhaal wat oor die Grootrivier en deur Natal loop tot dit op die hooglande van Transvaal eindig. Dit begin met die eerste groot oplaaiing van ‘n vryheidsin en dit groei uit tot ‘n gevestigde volksbewussyn.” ‘n Verhaal van die menslike hart, van innerlike wroeging, botsing en stryd; dis ‘n verhaal van durf en swakheid, van lyding en geluk, van teenspoed en oorwinning, met sentrale tema die Dreyergesin van Grensplaas - geleë in die streek waar wit en swart hulle aan die Oosgrens,  

Tafelberg- Uitgewers, Eerste druk, 1960 .328p.

Toestand: hardeband in goeie toestand, rakslytasie merke op skutblaaie. Inhoud baie goed met slegs ouderdomsvergeling. Naam van vorige eienaar op skutblad.

Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.