Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Slapband boek in goeie toestand.
Skaars outobiografie van Springbok George Daneel. 145 pages
Die eerste Springbok rugby speler wat 100 jr oud geword het (in August 2004).
Privaat gepubliseer in 'n beperkte uitgawe, "slegs vir familie en vriende".
Die boek bevat ook 'n hoofstuk oor El Alamein waar Daneel 'n kapelaan was tydens die tweede wereldoorlog.