Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Pragtige erfstuk! Hierdie afdruk handel oor die gedig van JFE Cilliers, sy treffende woorde oor die Dingaans Dag van 16 Desember 1838. Die uitgewer was JL van Schaik van die Hollandse / Afrikaanse boekhandel. Die stuk is besonder groot teen 80cm x 57cm en is pragtig geraam. Die raam se grote is 85cm x 63cm. Dit is 'n rare geleentyd om 'n stukkie van die geskiedenis te bekom, koop nou!
Kyk gerus na my ander skilderye!!