Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Koors deur Deon Meyer Futuristiese spanningsverhaal.
“Dit is verreweg die spannendste boek wat hy nóg geskryf het, sê Deon Meyer oor sy nuwe roman, Koors, ’n verhaal wat hy plaas in ’n situasie “wat nie ons huidige werklikheid is nie, maar wat baie maklik sou kon gebeur”. http://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/koors-verreweg-sy-spannendste-se-deon-meyer-20160801
Human en Rousseau, 2016, EERSTE DRUK, 579P.
Toestand: sagteband, geen stofomslag, soos nuut.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.