Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2 handleidings:
1 -Volkspele handleiding deur AM Kohler -1941 -sagteband, die sagteband is effens verweer, naam en adres voor in boek, paar vlekkies in boek, die teks is skoon en die binding goed- GEEN oorsese versending
2- Nuwe Spele Amptelike Handleiding -geen datum van druk maar datum voorin geskryf is 1947, hardeband - geen stofomslag - die hardeband het n paar merkies en iss verweer aan die rugkant bo en onder, naam en adres voor in boek, paar vlekkies in boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending