This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

GROBBELAAR, J.J.G. - Die Driemanskap: `n Avontuurverhaal uit die dae van Jan Brand -(Mooi Hardeband)
R55
Die slagter van Samaria - PJ van der Watt - 1950 - Kortverhaal bundel. (k3)
R55
R30 shipping
Die Gerig - J.R.L. van Bruggen (Kleinjan)
R120
R30 shipping
Simon van der Stel en sy Kinders - Beseken, A J
R305

Agter die Rooilyn - Jan J. van der Post

Secondhand
R75.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
BT3562
Bob Shop ID:
248131159

 Agter die Rooilyn - Jan J. van der Post - Tafelberg - 1970, eerste uitgawe - Hardeband met stofomslag: mooi - Intern: ligte vogskade, verder mooi, stewig.

Al om Suidwes se bewoonde dele loop die Rooi Lyn. Vir sy mense is dit ‘n defnitiewe grens asof dit afgebaken is; aan die ander kant lê die sogenaamde spergebied. Daar is bonderde verhale van fortuinsoekers wat met hul lewens gedobbel het teen die genadeloosheid van die woestyn en die waaksaamheid van die Suidwes-Afrikaanse Polisie ter wille van die skatte wat hier te vinde is.

Daarom, toe konstabel Hunter hoor dat ‘n verdagte geselskap op pad is na die woestyn, kan hy net aan een ding dink: diamante. Met ‘n Damara-konstabel en Njerab, ‘n Boesman-spoorsnyer, sit by die groep agterna. Ten spyte van Njerab se uitmuntende veldkennis,wat hom in staat stel om op die onwaarskynlikste plekke in die Kalahari water te vind, word dit ‘n martelende tog.

Die optrede van die mense wat hulle agtervolg, raak ook al vreemder. Waarom sou hulle hul Boesmangids vermoor het ? En wat beteken die stapeltjie Engelse boeke wat hul saarn met ander goed versteek het? Die konstabel begin selfs twyfel of by hoegenaamd die reg het om met die agtervolging voort te gaan. Die skrywer bied hier ‘n spanningsverhaal met ‘n egtheid van atmosfeer wat moeilik oortref kan word. Hy skilder die woestyn met sy skrille kontraste—ná versengende hitte die neerstortende reën wat dit moeilik maak om selfs asem te haal — sy legendes oor ‘n stad wat die mense van die maan gebou het, die brulsand wat die stemme van die dooies bewaar. En dan is daar die mense, Boesman, Bantoe en geharde Suidwes-konstabel, almal net so onafskeidbaar deel van die gebied soos die bruin gespikkelde Kalaharileeu. 

Customer ratings: 1 ratings

Vinnige aflewering Goeie kommunikasie Boeke in goeie toestand Sal weer koop Baie dankie Esther
19 Oct 2016