Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Overview:
â¿¿n Familiedrama oor â¿¿n tienermeisie wat moet uitvind waar sy vandaan kom.
Die ontdekkings reis begin as drie besoekers een na die ander op die plaas opdaag tydens haar skoolvakansie.
Die sleutel tot die geheime wat vir jare van haar weerhou is, is opgesluit in haar oom se obsessie met Mannetjies Roux se legendariese drie op Bloemfontein teen die Britse Leeus ...
Cast:
Anna-Mart van der Merwe
Ian Roberts
Lizelle de Klerk
Steffie le Roux
Elton Landrew
Run Time:
88 Minutes