This item has closed 2 buyers bought 2 items

Similar products

R30 shipping
Geen Keiser in die Spieelsaal: Beroemde Staatsmanne van die Eerste Wereldoorlog (Afrikaans) | C. ...
R120
Die Militre Loopbaan van Manie Maritz tot aan die Einde van die Ang - Fourie, Lambertus Myb...
R98
R30 shipping
Die Ontwikkeling Van Die Afrikaanse Nasionale Bewussyn - F.A. Van Jaarsveld
R560
R30 shipping
Eindstryd. Geheime gesprekke en die einde van apartheid. Willie Esterhuyse.
R120

Swanesang - Die Einde Van Die Kompanjies Tyd Aan Die Kaap, 1771-1795 (Afrikaans, Hardcover)

New
Indicative market price: R350
R329.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Product code:
YNYF-3597-G800
Bob Shop ID:
248728955
Swanesang - Die Einde Van Die Kompanjies Tyd Aan Die Kaap, 1771-1795 (Afrikaans, Hardcover) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 21 working days



Die agtste en laaste deel van die reeks Kolonie aan die Kaap beskryf die agteruitgang en verval van die VOC en die gevolge wat dit vir Kaap gehad het gedurende die laaste kwarteeu van die VOC-bewind. Swanesang dek die tydperk vanaf die dood van goewerneur Rijk Tulbagh tot en met die eerste Britse besetting van die Kaap in 1795. Sy opvolgers, J.A van Pletterberg, J.C. de Graaff, die waarnemende goewerneur Rhenius en die laaste goewerneur, J.A. Sluysken, en die onsekerheid wat die laaste deel van die VOC-tydperk gekenmerk het, word belig. Afgesien van die amptelike rolle wat verskeie VOC-amptenare gespeel het, word ook aandag aan hulle karaktereienskappe en persoonlike lewens gegee om sodoende lewe aan die geskiedkundige figure te gee. Schoeman slaag egter veral daarin om naas die amptenary ook ’n beeld te gee van die lewe van gewone mense in die breer Kaapse samelewing. Besonder boeiend is die bespreking van die reise van verskeie natuurkundiges, soos die Swede Thunberg en Sparrman, die Skotte Masson en Paterson, die Nederlander Robert Jacob Gordon en die Franse Sonnerat en Le Vaillant. Veral die flambojante Le Vaillant se boeke was baie populer en het bygedra om die Kaap en sy interessante fauna en flora wyd bekend te maak. In die laaste hoofstukke word aandag gegee aan die Franse Rewolusie en ander politieke veranderinge in Europa wat Nederland verswak en tot die Britse oorname van die Kaap gelei het.

Features

SummaryDie agtste en laaste deel van die reeks Kolonie aan die Kaap beskryf die agteruitgang en verval van die VOC en die gevolge wat dit vir Kaap gehad het gedurende die laaste kwarteeu van die VOC-bewind...
AuthorKarel Schoeman
PublisherProtea Boekhuis
Release date20160801
Pages599
ISBN1-4853-0098-3
ISBN 13978-1-4853-0098-4