Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
TWEETALIGE WOORDEBOEK deur Bosman, van der Merwe en Hiemstra
Afrikaans-Engels Engels-Afrikaans
Hardeband MET omslag – 250x160mm – Nasionale Boekhandel 1969 7de Uitgawe 2de Druk
1902 bladsye EKS-BIBLIOTEEK BOEK (Dept Buitelandse Sake)
Goeie algemene toestand: stewig gebind; geen inskrywings; bib-tjappe op vep en titelbladsy; ligte skade aan
binnekant van bande, bietjie smerig.
Omslag: algemene goeie toestand; skoon; geringe papierverlies by hoeke (sien fotos)