This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Non-Fiction.  View other items offered by Waveren13361

6 Ster - Binne die ingewande van Pretoria-Sentraal - Rex

6 Ster - Binne die ingewande van Pretoria-Sentraal - Rex

1 was available / Secondhand
R55.00

Seller

Waveren13361
Joined 27 Jun 2007
Potchefstroom
bidorbuy ID: 250589468

2012 sagteband met 237 bladsye in baie mooi toestand. R46 posgeld in SA. Hierdie is die verhaal van ’n witboordjiemisdadiger wat kragtig en soms weersinwekkend realisties is. Die tronktaal praat nie slegs met die leser nie; dit trek hom of haar meedoënloos agter die seldeure in en kamoefleer of versag niks nie.

Hy vertel van sy eerste nag in die selle waar hy vinnig die besluit moes neem om by die 26-bende aan te sluit, om oorlewing en om nie daardie nag ’n mede-prisonier se wyfie te word nie. Verder hoor ons eerstehands van bende-bedrywighede, drank- en dwelmmisbruik in die tronk en hoe tronkbewaarders omgekoop word. En ook sy omkeer ..


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for Waveren13361

PUK-Rugby 1906-1989 - Van Zyl
Comment:
Baie hulpvaardige verkoper, uitstaande diens en hoogs tevrede met my boek. Baie dankie! Sal verseker weer ondersteun.
rated on 20 Apr 2017
ptruter348
Liesbet Delport se Oorlogdagboek - Berna Ackerman
Comment:
Great service thank you
rated on 19 Apr 2017
Ottograph89
A First Guide to South African Birds by E. Leonard Gill
Comment:
Vinnige diens, baie vriendelik!
rated on 19 Apr 2017
Kiara24315