This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Fiction.  View other items offered by Shaniths Cove822

DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY - Chris Barnard - Eerste Uitgawe 1971

DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY - Chris Barnard - Eerste Uitgawe 1971

1 was available / Secondhand
R50.00
auction closed

Seller

Joined 7 Jul 2008
Cape Town
bidorbuy ID: 250589592

DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY deur Chris Barnard
Regie: Cor Nortjé

Eerste Uitgawe 1971

Lafras is ‘n Jan Alleman wat vasgevang is in ‘n burokratiese stelsel. Hy is ‘n dromer en begin mettertyd lugkastele bou om van die sleurwerk te ontsnap. By die werk word hy gespot en hy sluit uiteindelik by ‘n groep ondergrondse rebelle aan. Hy vervaardig vir hulle plofstof en smokkel wapens vir ‘n rewolusie wat kom. Wanneer Lafras op sy fiets ry of selfs die badkamer besoek, marsjeer hy saam met die rebelle en staar hy die vyand in die gesig. Hy ontmoet later vir die swanger Petra, wat hy op sy fiets hospitaal toe neem vir haar bevalling, maar wanneer hy terugkeer huis toe neem sy lewe ‘n skielike wending.

Die veteraan-akteur Cobus Rossouw vertolk die hoofrol. Wyle Joey de Koker vertolk die rol van Petra en van die ander spelers sluit in Dana Niehaus, André Walters en Hennie Smit.

Die stuk is reeds in 1970 met die eerste prys bekroon in ‘n hoorspel-kompetisie deur die Belgische Radio en Televisie in samewerking met die SAUK. Josef van Hoeck se Vlaamse vertaling van die radiodrama is sowat ‘n jaar later in België uitgesaai. Dit is later ook in Nederlands, Engels, Frans, Italiaans en Sloweens vertaal en deur verskeie Europese radiostasies uitgesaai.

Chris Barnard is op 28 Desember 2015 in die ouderdom van 76 jaar oorlede. Steeds word sy (nou reeds klassieke) radiodrama, Die rebellie van Lafras Verwey, as ‘n baanbrekerswerk beskou en ‘n klankervaring wat min ander skrywers tot nog toe kon ewenaar.

Die rebellie van Lafras Verwey is op 5 Maart 1971 onder spelleiding van Cor Nortjé opgeneem.

Die stuk is reeds in 1970 met die eerste prys bekroon in ‘n hoorspel-kompetisie deur die Belgische Radio en Televisie in samewerking met die SAUK.

Vir meer inligting oor storie, sien: http://gertrautenbach.blogspot.co.za/2012/11/die-rebellie-van-lafras-verwey.html

 

DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY deur Chris Barnard Regie: Cor Nortjé book boek well known famouse writer reading library literature antique lees biblioteek beroemd popular skrywer show play kultuur culture 1970 1971 1900 old klassieke classical radio drama price prys won winning gewen amazing recently talked about show RSG Radio sonder grense uitsaai broadcasting Must have bid buy now closing soon one last stock only collect collector edition collection special amazing wow beautiful interesting captivating cheap low price sale bargain crazy tuesday wacky wednesday snap friday special weekend auction hardcover hard cover pages christmas birthday new years holiday fathersday mothersday young old valentinesday                   

 

 

 

              

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for Shaniths Cove822

The Buddha Lounge CD (2CD Set)
Comment:
Fantastic product--- Great Service . Thank you !!!!!!!!!!!!
rated on 03 Nov 2016
Bev Faiers98