R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Paarden Eiland, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Monday, 29 April.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Peter Sacher het sy doel in die lewe bereik. As argitek is hy bekend, hy is welvarend, hy word hoog geag en selfs beny. Maar tussen hom en sy pragtige vrou, Sabine, het 'n kloof onstaan waaroor hulle na mekaar kyk en met mekaar praat - koud, vreemd, dikwels vol trots. Wat vroeer vir hulle hoogtepunte was, het nou vanselfsprekend geword. En tog het hulle mekaar lief. Dit is die ergste. Dit is Sabine wat eerste die gevaartekens gewaar, en die tydskrifplan waarvan sy gelees het as die enigste uitweg voorstel. Dat hulle albei ses weke lank op verskillende plekke gaan vakansie hou. Hulle moet heeltemal onbereikbaar vir mekaar wees en niks van mekaar hoor nie. Oor ses weke, spreek hulle af, ontmoet hulle mekaar weer in hulle eie huis. Miskien waardeer hulle mekaar dan meer. Miskien kan hulle weer van voor af begin....