Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Saamgestelde bundel oor spoke en die onnatuurlike.
2006. Sagteband. 336 bladsye. Soos nuut. Naam van vorige eienaar voor-in. Minder as 1kg.
Van spoke gepraat bevat 34 verhale uit die pen van Afrikaanse skrywers (sowel van gevestigde outeurs en minder bekendes), met hier en daar 'n vertaling uit Frans en Nederlands.