Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Need a brake, and just want to be hear the nature, Come for 5 days, 4 nights in complete selfcatering unit, sleep4
Main Complex had shop, big swimingpool, indore heated swimpool, restaurant and more.
Lots of animals in game reserve. 450Ha. Selfdrive or take a gamedrive.
See also http://www.dikhololo.co.za/
27km North of Brits.
About 90km west of Pretoria.
Lus vir 'n bietjie wegbreek uit die stad en net rustig en stil raak in die bos.
Kom vir 5 dae / 4 nagte bos toe in 'n ten volle toegeruste eenheid, selfsorg vir 4 persone.
Winskopie. 4(VIER) nagte en 5 DAE vir 4 persone, dit werk dus uit net R156 per persoon per nag.
Selfsorg 'studio' met 'n oopplan leefarea onder met dubbelbed, kuierarea en Volle toegeruste kombuis in die hoekie.
Op 'Loft' is nog twee enkelbeddens.
In hoofkompleks is 'n winkel, groot buiteswembad, 'n binneshuise verhitte swembad, restaurant, kroeg, pool kamer, Jungle gyms en meer.
Wildritte word ook aangebied, maar jy mag self oor die hele terein ry, of stap of fietsry(bring jou eie fiets of huur een) en wildkyk.
450 hektaar met baie kameelperde, zebra, eland, blouwildebees, kudu, rooibokke en meer.
By of naby elke kleiner kamp, of kompleksie(geen afgeskorte heinings nie) is ook kleiner swembaddens en daar is ook 'n waterwurm en minigolf beskikbaar.
Sien gerus ook http://www.dikhololo.co.za/
Privaat verhuring. Fotos soortgeluk aan die eenheid wat u in die Nyala kamp(no 54) sal huur. Die eenheid kyk uit direk op die veld.
27km Noord van Brits.
Sowat 90km wes van Pretoria.