Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Iemand wat ek ken kry die toe die tussen sy oorle pa se goed - 'n Ou Croxley tekenboek wat volgeplak is met koerant fotos en ander uitknipsels oor die opening - 35 bladsye vol stories en fotos - Lees van die 94 jarige tannie wat opgedaag het - Die perderit van die Kaap af - Die 175,000 wat per bus aangekom het - Die duisende wat in die tentedorp gewoon het - Die man wat op Dr. Malan afgestorm het - Ou Grietjie - Die mense wat soek geraak het - Hoe daar 26,400 hamburgers (???) verkoop was - Kyk hoe braai die boere en veel meer - Voel amper of jy daar was. - Wel al effe gehawend maar dis 'n "Blast from the Past" - Artikels meestal in Engels - Voorin is amptelike toegangskaartjie en pamflette en 'n seel met die Monument se posmerk en datum - Hou in gedagte dat die ou tekenboek amper so oud soos ek is en dat Bok se pa en die res van hul famielie hom seker dikwels deurgeblaai het.
*N.B.* If you buy more than one item from me you only pay R 6 postage each on the additional items - (I actually sell really nice books – see what else I have to offer, it might be worth your while.)