Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, eerste druk, uitgegee deur Tafelberg in 1975.
Boek is in baie goeie toestand, stofomslag nog goed met enkele klein skeurtjies maar geen verlies.
Bundel uitgegee ter viering van M.E.R. se 100ste verjaarsdag met bydraes deur Hennie Aucamp, Audrey Blignault, Elize Botha, Alba Bouwer, G. Dekker, Tol de Villiers, W.E.G Louw, Elise Muller en andere.