This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

R30 shipping
Broedertwis: Bittereinder en joiner: Christiaan en Piet de Wet - Albert Blake
R160
R30 shipping
Nelson Mandela, Lang Pad Na Vryheid, Verkort deur Chris Van Wyk, Geillustreer deur Paddy Bouma
R100
R30 shipping
Robey Leibbrandt - `n Lewe Van Fanatisme -Albert Blake
R180
Baanbrekers vir Vryheid: Gedagtes Oor Afrikaners se Rol in Suid-Afrika - Cillie
R50

Ontsnap! Boerekrygsgevangenes se Strewe na Vryheid - Albert Blake

Secondhand
R185.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
BT8100
Bob Shop ID:
256431826

 Ontsnap! Boerekrygsgevangenes se Strewe na Vryheid - Albert Blake - Tafelberg - Sagteband.

Indrukwekkende verhale is dié van die Italiaans-Amerikaner, ­Balderacchi, wat van St. Helena ontsnap het, die Hollander Andries Smorenburg wat in ’n houtkas ook van St. Helena af weggekom het, Johnnie de Villiers wat, vermom as ’n Indiese werker uit die Trichinopoly-kamp in Indië, sy weg na Pondicherry in Frans-Indië gevind het en natuurlik die meer bekende storie van die vyf swemmers.

Met sommige verhale raak jy so meegevoer dat jy begin wens die ontsnappingspoging is ’n sukses, al dreig die vermoede dat dit nie die geval gaan wees nie. ’n Voorbeeld hiervan is die verhaal van ’n tonnel, “Die lang slang”, uit die South Camp in Simonstad, waardeur sowat 150 uitgesoekte krygsgevangenes sou ontsnap. Soos egter in die meeste onsuksesvolle ontsnappingspogings was verraad die grootste rede vir die mislukking.

Customer ratings: 1 ratings

Always professional and effective. Thank you!
05 Dec 2016