Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, eerste druk, uitgegee deur Nasionale Pers in 1965.
Nommer 2 in Kielblock se reeks van 7 Lafras Cuyper avontuurverhale.
Inhoud skoon maar onderste hoekies is afgeslyt soos per foto, stofomslag met effense rakverweer aan die randjies.