This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View all items in the bidorbuy category Africana.  View other items offered by PoggioBooks1145

Oupa en ouma se boererate EERSTE DRUK Veral van kultuurhistoriese belang

Oupa en ouma se boererate EERSTE DRUK Veral van kultuurhistoriese belang

1 was available / Secondhand
R72.00
auction closed

Seller

Joined 1 Jan 2012
Cape Town
bidorbuy ID: 257561929

Oupa en ouma se boererate EERSTE DRUK

Veral van kultuurhistoriese belang en was oorspronklik as 'n radioprogam uitgesaai. Sommige rate is prakties, maar ander grillerig, sos die plak van 'n varsgetrekte warm katvel op die inflammasieplek.

Tafelberg-Uitgewers,  Eerste  druk 1962, 292p.

Toestand: Hardeband,stofomslag ,Baie  goeie toestand, , naam van vorige eienaar op skutblad, Min rakslytasie van hardeband en stofomslag.

 Verpakking en Posgeld R48 (in S.A)

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE   SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.


Warranty & Guarantee:

Money Back Guarantee Offered Money-Back Guarantee:

10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for PoggioBooks1145

Way of the Leopard by Gillian Van Houten with John Varty
Comment:
great and friendly service! book in excellent condition
rated on 10 Jan 2017
charnewilhelmi17
rated on 30 Dec 2016
struck082762726