Ou Vierpoot deur J L B Smith die verhaal van die Selekant.

Ou Vierpoot deur J L B Smith die verhaal van die Selekant.

1 available / Secondhand
R42.00
R4 min. increment

Seller

Joined 1 Jan 2012
Cape Town
bidorbuy ID: 257563238

Ou Vierpoot deur J L B Smith die verhaal van die Selekant.

Die verhaal van Smith se obsessive met die vis, die selekant   wat miljoene jare voortbestaan het en wat as uitgesterf beskou was.   Uniek was die bekken- en borsvinne daarop dui dat hulle as ledemate gebruik is waarmee hy kon rondkruip. Foto’s, kaarte.

Tafelberg-uitgewers, 1965, 249p. EERSTE DRUK

Toestand: Goed, hardeband, linneband, geringe rugkant en rakslytasie, ouderdomsvergeling, geen stofomslag

Verpakking en Posgeld R48 (in S.A)

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE   SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.


Warranty & Guarantee:

Money Back Guarantee Offered Money-Back Guarantee:

10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for PoggioBooks1134

They Made Headlines by Chris Greyvenstein Rugby greats
Comment:
Everything just great!!! Thanks a million!!
rated on 22 Nov 2016
Gustafsport94
rated on 15 Nov 2016
Kattendijk1295
rated on 11 Nov 2016
jeffautolec233
 

Similar items