This item has closed with no items sold
View all items in the bidorbuy category General Fiction.  View other items offered by BooksAndThings644

Die Uitgeworpene - Beverly Lewis

Die Uitgeworpene - Beverly Lewis

1 was available / Secondhand
R30.00
-80%
Indicative market price: R150

Seller

Joined 12 Jan 2009
Glenstantia
bidorbuy ID: 257698819

Good condition. Paperback.

Postage R55.00. Extra items free.

In die stil Amish-gemeenskap van Hickory Hollow, Pennsilvanië, het die tyd stilgestaan terwyl kosbare tradisies en opregte oortuigings floreer het. Maar daar is ’n geheim versteek wat die rustigheid kan verbreek wat die totale gemeenskap so hoog op prys stel.     Katie Lapp ontdek ’n satynrokkie in ’n stowwerige kis op haar ouers se solder. Opeens weet sy dat hierdie rokkie ’n geheim inhou wat sy eenvoudig moet ontrafel. Hoekom anders sal haar Amish moeder, ’n eenvoudige vrou wat die wette van die Ou Orde aangryp, hierdie pragtige babarokkie in die solder versteek?     Op die vooraand van haar troue met die wewenaar biskop John verneem Katie skokkende nuus van haar gefolterde ouers en niks kan Katie voorberei op die verslaentheid van hulle bekentenis nie.     Lees hoe die verhaal ontrafel van haar verbanning uit die geslote gemeenskap tot by haar soeke na ’n ma wat sy nooit geken het nie. Hierdie verhaal bied ’n dramatiese en kragtige kykie op ’n lewe van geloof, die soeke na waarheid en ’n belofte van vrede.


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for BooksAndThings644

Al die windrigtings van my wêreld - Rachelle Greeff
Comment:
good good ptoducts and service
rated on 03 Feb 2017
AnnLis848
rated on 30 Jan 2017
KKgasane5