This item has closed with no items sold
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Fiction.  View other items offered by The Book Traders4039

In sneeu geskryf - Francois Loots

In sneeu geskryf - Francois Loots

1 was available / New
R95.00

Seller

Joined 11 Jun 2009
Wellington
bidorbuy ID: 257701903

 In sneeu geskryf - Francois Loots - Umuzi - 2015 - Sagteband.

In Januarie 2003 het Suid-Afrika wakker geword met die nuus dat nege mans gedurende die vroeë oggendure in Sizzler’s, ’n bordeel met net mans in Seepunt, Kaapstad, vermoor is. 

Die twee moordenaars het naby Sizzler’s gewoon en is gou in hegtenis geneem. Aangesien hulle nooit in die hof getuig het nie, bly hulle motiewe onbekend en het die moorde meer vrae as antwoorde gelaat. 

Die roman In sneeu geskryf volg die lewens van drie jong mans tydens die weke wat tot die moorde lei. 

Platsak Frikkie het pas matriek voltooi en begin by die bordeel werk. Bertus is ’n dertigjarige kliënt wie se lewe verbrokkel – en op Frikkie verlief raak. Adam bestuur ’n nabygeleë eetplek en word gedryf deur finansiële nood en sy verval in waansin. 

Die skrywer, François Loots, woon in Seepunt. In sneeu geskryf skets dié Kaapse voorstad in die middel van somer, die besige toeristetyd.



Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Book Traders4039

rated on 19 May 2017
BOSVARK55395
Die verdoemde - Jan J. van der Post
Comment:
Quick delivery and good communiction. Seller recommended
rated on 19 May 2017
EricAspeling54348