This item has closed with no items sold
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Fiction.  View other items offered by The Book Traders4007

Soos saad op die wind - Karen Kingsbury

Soos saad op die wind - Karen Kingsbury

1 was available / Secondhand
R65.00

Seller

Joined 11 Jun 2009
Wellington
bidorbuy ID: 257702902

 Soos saad op die wind - Karen Kingsbury - SCB - 2007 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.

Jack en Molly Campbell is die trotse aanneem-ouers van ’n vierjarige seun, Joey. Hulle gesin is die toonbeeld van geluk. Hierdie idilliese prentjie spat egter aan skerwe toe hulle hoor dat Joey se biologiese pa, wat tydens sy geboorte in die tronk was, nooit toestemming gegee het vir die aanneming nie. ’n Regter beslis dat Joey moet teruggaan na sy biologiese ouers toe. Die Campbells is verpletter, en probeer alles binne hul vermoë om hom te behou. Soos saad op die wind is ’n emosionele verhaal oor ouerliefde wat vertel word soos net Karen Kingsbury kan. Die boek is ook verlede jaar as ’n rolprent, Like Dandelion Dust, uitgereik.


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Book Traders4007

Die Elfde Hekkie - P.H. Nortje
Comment:
I still did not received the book.
Response:
(24 Apr 2017)
E-mail: Wed 2017-04-05 10:10 AM Jou pakkie is in diepos. Spoornommer: PE 896 711 885 ZA
rated on 24 Apr 2017
MienB5
rated on 23 Apr 2017
MedalMan19677
Midlands - Jonny Steinberg
Comment:
No problems
rated on 23 Apr 2017
philo36514