Suzie se Superdoepersjampoe - Jaco Jacobs (GETEKEN!)

Suzie se Superdoepersjampoe - Jaco Jacobs (GETEKEN!)

1 available / Secondhand
R45.00

Seller

Joined 11 Jun 2009
Wellington
bidorbuy ID: 257703824

 Suzie se Superdoepersjampoe - Jaco Jacobs (GETEKEN!) - Lapa - 2011 - Sagteband soos nuut.

Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, kon sy al ‘n poniestert maak.
Wanneer sy eendag groot is, wil sy ‘n haarkapper word. Sy hou van haar pa se netjiese kuif. Sy hou daarvan om haar ma se lang hare te kam. Sy hou van haar boetie se borselkop. Sy hou van haar ouma se grys krulletjies…
Maar Suzie se oupa het glad nie hare nie. Sy kop is kaal soos ‘n eier. Daarom besluit Suzie om ‘n plan te maak… 


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Book Traders3875

rated on 04 Dec 2016
lynpva343
rated on 04 Dec 2016
decorvation112
rated on 01 Dec 2016
steph.devilliers1
 

Similar items

R30.00
Closes 3 Jan 06:00
R80.00
Closes 2 Jan 16:45