This item has closed with no items sold
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Fiction.  View other items offered by The Book Traders3910

Boereoorlogstories: 34 verhale oor die oorlog van 1899-1902 - Jeanette Ferreira

Boereoorlogstories: 34 verhale oor die oorlog van 1899-1902 - Jeanette Ferreira

1 was available / New
R165.00

Seller

Joined 11 Jun 2009
Wellington
bidorbuy ID: 257706286

Boereoorlogstories: 34 verhale oor die oorlog van 1899-1902 - Jeanette Ferreira - Tafelberg - 2013 - Sagteband

Die Anglo-Boereoorlog het sy spore op die ganse Suid-Afrikaanse bevolking gelaat. Oor 'n eeu heen het sentimente jeens die oorlog gewissel en die talle gesigspunte in hierdie kortverhaalbundel getuig daarvan. Begrip vir joiners en hendsoppers is een van vele gesigspunte wat niefiksionele historiese beskouings grootliks vooruit was met die eerste uitgawe in 1998. Terselfdertyd herleef pynlike kennis van bannelinge, vroue en kinders se lyding in hierdie sogenaamde "gentleman's war". Nog grysaards nog pasgeborenes nog moeders is uitgespaar. Van die voorste skrywers in die Afrikaanse literatuur het bygedra tot hierdie 34 verhale. Sommige bydraers is reeds oorlede en hierdie verhale is nooit elders gepubliseer nie. Met hierdie heruitgawe, 112 jaar na 'n lotsbestemmende ingryping in die Suid-Afrikaanse samelewing, spreek dit opnuut daarvan dat oorlog verpletter en dat 'verraad' 'n stukkende woord is. Want deur die kreatiewe skrywer se oog gaan oorlog in die eerste plek oor mense.


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Book Traders3910

Troepie - Van Blougat tot Bosoupa - Cameron Blake
Comment:
Great seller,asset to Bidorbuy !!!
rated on 15 Jan 2017
mdenecker832
Die dag van die Lord - Johan Kruger
Comment:
Dankie - diens uitstekend. Boeke in baie goeie toestand en goed verpak.
rated on 14 Jan 2017
Marlene Malan324
rated on 13 Jan 2017
astroxy128