This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View all items in the bidorbuy category Self Help & Psychology.  View other items offered by The Book Traders3954

Selfvertroue Die sleutel tot jou ware self - Alan Loy McGinnis

Selfvertroue Die sleutel tot jou ware self - Alan Loy McGinnis

1 was available / Secondhand
R45.00

Seller

Joined 11 Jun 2009
Wellington
bidorbuy ID: 257706299

Selfvertroue Die sleutel tot jou ware self - Alan Loy McGinnis - CUM - 2007 - Sgateband soos nuut.

 Hierdie is nie net ’n boek wat aanbeveel kan word as jy jou selfbeeld wil verbeter nie. Dis ook ’n baie praktiese en leesbare gids waarin jy kan ontdek hoe om innerlike krag te kry, verwerping te hanteer, jou uniekheid as mens te ontwikkel, perspektief te behou oor jou tekortkominge, en soveel meer.  

Die mate van sukses wat ons behaal in verhoudings, sport, ons finansiële sake en liefde word grootliks bepaal deur ons selfbeeld. Daar is mense wat suksesvol is op elkeen van hierdie gebiede. Dit kom voor dat hulle sukses soos ’n magneet aantrek en hulle kry dit reg om die vervulling te vind wat ander heeltyd bly ontwyk. Wat is hulle geheim? Selfvertroue. Hulle twyfel nie aan hulle waarde as mens nie. Hulle weet ook waaraan hulle hulle waarde moet meet. In Selfvertroue wys Alan Loy McGinnis dat dit moontlik is om meer selfvertroue te kry. Die boek is vol praktiese riglyne, interessante verhale en staaltjies wat jou sal help om te groei in selfkennis sonder dat jy in die strik van selfaanbidding beland.

 


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Book Traders3954

Pottery: The essential manual - Doug Wensley
Comment:
it was so good doing business with you wwith fast delivery
rated on 16 Feb 2017
jeels0125
The Connoisseur New Guide To Antique English Silver And Plate
Comment:
Thank you! Professional service, beautiful book!
rated on 15 Feb 2017
ankebakkies182