This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View all items in the bidorbuy category Crafts & Hobbies.  View other items offered by The Book Traders4044

VERF OP PAPIER - ANGIE FRANKE & MONIQUE DAY-WILDE

VERF OP PAPIER - ANGIE FRANKE & MONIQUE DAY-WILDE

1 was available / Secondhand
R65.00

Seller

Joined 11 Jun 2009
Wellington
bidorbuy ID: 257706302

VERF OP PAPIER - ANGIE FRANKE & MONIQUE DAY-WILDE - Metz Press - 2007 - 144pp, volkleur foto's - Harde sagteband soos nuut.

 

’n Lieflike fotogids oor die kuns om papier te versier met ’n wye reeks tegnieke wat grotendeels op kopieerpapier met gewone verf uitgevoer word.

Ooglopende gebruike vir versierde papier is kaartjies maak, fotoplakboeke, skryfpapier en geskenkpapier, maar jy kan ook dit ook vir papiermosaïek en collages, papierkrale vir juwele, versierde bokse en ’n menigte ander funksionele items of aardighede gebruik.


Meer as 130 tegnieke
Duidelike stap-vir-stap foto’s en aanwysings
Treffende foto’s van papieritems
Volkleurvoorbeelde van tegnieke ’

n Onmisbare bron vir enigeen met ’n passie vir papier en papierkuns.


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Book Traders4044

rated on 22 May 2017
O Kennedy6
The lady who fought - Sarah Raal
Comment:
Great, thanks
rated on 21 May 2017
ErnaRidge5147
rated on 19 May 2017
BOSVARK55395