This item has closed with no items sold
View all items in the bidorbuy category Cooking, Food & Wine.  View other items offered by The Book Traders3958

HUISGENOOT Top 500 Wenresepte - Carmen Niehaus (GETEKEN!)

HUISGENOOT Top 500 Wenresepte - Carmen Niehaus (GETEKEN!)

1 was available / Secondhand
R175.00

Seller

Joined 11 Jun 2009
Wellington
bidorbuy ID: 257707462

 HUISGENOOT Top 500 Wenresepte - Carmen Niehaus - Human & Rousseau - 2006 - Harde glansblad soos nuut.

'n Kontemporêre uitleg met pragfotos maak hierdie versameling resepte wat spesiaal vir Huisgenoot-lesers saamgevat is so noodsaaklik soos Mrs Balls in elke kombuis.

Die immergewilde Huisgenoot Wenresepte-reeks is onlosmaaklik deel van die Suid-Afrikaanse kosavontuur kookboeke wat hulle plek volstaan reg langs Kook en Geniet. Nou het alle Wenresepte-aanhangers die kans om hulle uit te leef met 'n versameling van die Top 500 Wenresepte. Die boek is spesiaal saamgestel sodat Huisgenoot-lesers die gewilde tydskrif se 90ste verjaardag in styl te vier.Hierdie lywige samestelling bestaan uit 17 liplek-lekker hoofstukke, insluitend Soutterte, Soet terte, Gebakte poedings, Vis en Seekos en Maalvleis en Pastei. Trefferresepte soos Ouma se Karoolamspastei (Wenresepte 7), Pampoenkoekies in stroop (Wenresepte 1), Biltongsop (Wenresepte 7) en Varkboud met lemoensous (Wenresepte 4) is ingesluit. Natuurlik het Suid-Afrikaners se soet tand nie vergete gebly nie met staatmakers soos Melktertkaaskoek (Wenresepte 3), Gemmerpoeding (Wenresepte 2000), Maaskaaskoek (Wenresepte 3) en Allerlekkerste sjokoladekoek (Wenresepte 2). Elke resep is getoets deur die bekwame Huisgenoot-kosspan en dra hul stempel van flatervrye kook- en bakgenot. Ook is daar 'n versameling pragfotos wat saam met die kontemporêre uitleg sorg dat Huisgenoot Top 500 Wenresepte 'n noodsaaklikheid sal wees in elke kombuis. 


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Book Traders3958

Ou Kaapstad - Joy Collier
Comment:
Dankie, Esther! Boeke veilig hier. Waardeer jou goeie diens.
rated on 20 Feb 2017
Marlene Malan408
The Ascent of Everest - John Hunt
Comment:
Good service
rated on 20 Feb 2017
FPAldrich12