This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View all items in the bidorbuy category Afrikaans.  View other items offered by The Book Traders3918

Ouens is nie Pizzas nie! - Tania Brink

Ouens is nie Pizzas nie! - Tania Brink

1 was available / Secondhand
R45.00

Seller

Joined 11 Jun 2009
Wellington
bidorbuy ID: 257709084

Ouens is nie Pizzas nie! - Tania Brink - Lapa - 2011 - Sagteband soos nuut.

Ouens is nie pizzas nie is die tweede boek uit die pen van die gewilde Tania Brink. Met Liefde laat jou rice krispies anders proe het sy haarself bewys as funky nuwe skryfster, iemand wat die harte van meisies (en ouens) verstaan. Ouens is nie pizzas nie is vars uit die oond en sal geniet word deur enige iemand wat hou van rissies (of rissiepitte!), genoeg aksie en intrige en natuurlik vuurwarm romanse.

Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in Dolfynbaai se enigste pizzarestaurant. Soos altyd, is Zanelle vol slim idees oor ouens. Sy kry meeste van dié idees uit tydskrifartikels, soos die een wat meen ouens is soos pizzas. Anja dink dis sommer strooi - tot hulle die twee aantreklike broers Markus en Abrie ontmoet. Die een is 'n blonde branderplankryer en die ander 'n donkerkop-diepseun - en Zanelle se tergery dat altwee op Anja verlief is, staan haar glad nie aan nie. Net toe sy tog begin dink die twee broers is dalk nie te onaardig nie, gebeur daar iets wat die twee ouens diep in die deeg laat vassit. Anja en Zanelle is op die oorlogspad en dit lyk of die twee ouens met meer as net brandbekke vir hulle skuld gaan moet betaal.

Ouens is nie pizzas nie is 'n storie wat jou dalk gaan laat lus word vir Hawaiian, Margarita, of Meksikaanse pizza met ekstra chilli-sous! Dis 'n boek geskryf in alledaagse jongmenstaal oor dinge waarmee elke meisie en ou kan identifiseer - soos pizza en romanse. 


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Book Traders3918

Catching the wolf of Wall Street - Jordan Belfort
Comment:
Received in good order, thank you!
rated on 20 Jan 2017
nico5288480
HUISGENOOT Blokraaiwoordeboek - Yvonne van Eeden en Marlene Hammann
Comment:
great seller, fast delivery. thank you!
rated on 17 Jan 2017
RooiPoppie29
Troepie - Van Blougat tot Bosoupa - Cameron Blake
Comment:
Great seller,asset to Bidorbuy !!!
rated on 15 Jan 2017
mdenecker840