This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Fiction.  View other items offered by Waveren13767

Padhaikoes uit Namibie - Van Wyk

Padhaikoes uit Namibie - Van Wyk

1 was available / New
R145.00

Seller

Waveren13767
Joined 27 Jun 2007
Potchefstroom
bidorbuy ID: 257716623

2016 eerste uitgawe sagteband gedigte boek met 78 bladsye splinternuut. R46 posgeld in SA.

Hierdie bundel, waarin Henriëtte haikoes en gedigte uit haar vorige bundels in 'n nuwe verwerking aan die leser voostel, is geïnspireer deur die Namibiese landskap en mense soos sy hulle in talle reise deur die land ervaar het.

Henriëtte neem skerp waar en teken met vaste penstrepe. Sy neem die lesers op 'n woordreis waarin hulle toe-oë die landskap kan ruik, proe en sien. Maar dis ook 'n geestelike reis waarin menige leser saam sal kan delf in diep menswees.


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for Waveren13767

Lotus - Jan Blom (Breyten Breytenbach)
Comment:
Received books in good condition :-)
rated on 23 Jun 2017
nextstep56
Mev. Slade se Afrikaanse kookboek
Comment:
Het ontvang baie dankie.
rated on 22 Jun 2017
yellow amber307
Die Uitgespoeldes - Matthee, Dalene
Comment:
Excellent seller
rated on 22 Jun 2017
Fiksiefantasie363