Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Besoeker deur Anchien Troskie
Anchien Troskie dra haar jongste boek op aan jóú, “as jy in engele glo”.
Die leser word dus by voorbaat gewaarsku: Hierdie is nie ’n verhaal vir siniese mense nie.
Emmie Engelbrecht is ’n 23-jarige sekretaresse by ’n Oos-Kaapse spogskool wat in haar vrye tyd dwelms aan die rykmanskinders verkoop.
Aanvanklik doen sy dit net om uit haar geldelike verknorsing te kom, maar mettertyd suig die geheime lewe haar heeltemal in.
Emmie, ’n sekretaresse by ’n vooraanstaande privaatskool, word teen haar sin ’n dwelmhandelaar. Dit is net vir drie maande, belowe sy haarself, tot al haar skuld afbetaal is. Maar die dwelmbase is allesbehalwe gretig om haar te laat gaan, want sy het dan daagliks toegang tot soveel dwelmhonger tieners . .
Author: Anchien Troskie
Format: Paperback
Publisher: Kwela Books
ISBN: 9780795702990
Audience: General
Pages: 272
Width :222 (mm)
Length :152 (mm)