R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Romerig, met hawermout wat ‘n bietjie skuur en reinigings voordele het.
Bestanddele:
Hierdie seep is vegetaries en bevat verseepte olies, wat gegeur is met plantekstrakolies. As bevogtigers word room en sheabotter gebruik. Fyn kaneel is vir geursel gebruik en hawermout is vir sagtheid bygevoeg. ‘n Klein bietjie heuning is ook bygevoeg.
Gewig/Grootte:
Handgemaakte en -gesnyde seep weeg nie almal presies dieselfde nie, maar 'n Kantriwoemin seep weeg ongeveer 130 gram, en is ongeveer 7 x 9 x 2.5 sentimeters.
Aanwysings:
Vat ‘n waslap, sponsie of skroppie, maak nat en werk skuim op, waarmee jy jou hele lyf kan was. Geniet, spoel af en herhaal indien nodig. Pasop net dat die skuim nie in jou oë beland nie.
*** POSGELD NIE INGESLUIT NIE ****
Stuur 'n e-pos aan kantriwoemin@gmail.com vir meer inligting.