This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Die Afrikaanse operagids deur Louis Steyn
R40
Gore Vidal (Paperback) Selected Essays
R70
10 Jaar van Afrikaanse Grappe (Afrikaans) | Quintus van Rensburg
R87
Planet Simpson - Paperback - Chris Turner
R50
Hoe Verklaar Jy Dit? (Afrikaans, Paperback)
Hoe Verklaar Jy Dit? (Afrikaans, Paperback)

Hoe Verklaar Jy Dit? (Afrikaans, Paperback)

New
Indicative market price: R230
R198.00 14% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Product code:
LNVS-3403-G030
Bob Shop ID:
258954671
Hoe Verklaar Jy Dit? (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours



Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die maan sien? Of dat weerligstrale vol vernietigende elektrisiteit is, maar dat ¿n elektriese paling ¿n lading van tot 600 volt kan vrystel?

Hierdie feite is deel van ¿n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit? reeds jare lank beantwoord. Hierdie publikasie bevat ¿n keur uit die honderde vrae van nuuskierige luisteraars wat deur kundiges verduidelik is om die wreld minder vreemd te maak, want nie alle kennis van die wreld om ons is voor die hand liggend nie. Daar is honderde verskynsels in die natuur en ruimte wat vra om verklaar te word. Dan praat ons nie eens van die mensgemaakte uitvindings soos die internet, persoonlike rekenaars, globale posisioneringstelsels, selfone, radiogolwe, teorie van evolusie, relatiwiteitsteorie, narkose en mense in die ruimte nie. Agter die alledaagse skuil die fassinerende werking van kragte en wette en die wetenskap in werking: Wat bepaal dat ¿n mens se hart aan die linkerkant van die liggaam sit? Hoekom vries water in ¿n dam van bo en nie van onder af nie? Kan gene deur omstandighede gemodifiseer word?

Hoe Verklaar Jy Dit? is ¿n boek wat jou belangstelling in die wreld om jou sal prikkel. Dit is ¿n boek wat op sy eie gelees kan word, wat op die koffietafel kan l en wat saam kan gaan kamp om wonderlike gesprekke om die braaivleisvuur uit te lok.

Features

SummaryHet jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die maan sien? Of dat weerligstrale vol vernietigende elektrisiteit is, maar dat 'n elektriese paling 'n lading van tot 600 volt kan vrystel?
AuthorDanny Fourie
PublisherPenguin Books
Release date20160928
Pages224
ISBN1-77609-049-7
ISBN 13978-1-77609-049-5