Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
En wat gebeur toe?
Saam met haar prins sit sy huis op in ¿n Franse dorpie. Hulle gaan woon in ¿n ou kliphuis in Rue de l¿glise ¿ Kerkstraat. Droor skryf sy in In die hart van ons huis.
En wat gebeur nou?
Hulle trek. En nie waarheen nie . . . Na ¿n plek wat bekend staan as Plek van die Paddas.
¿n Fontein Voor Ons Deur is ¿n reeks stories oor ¿n verhuising ¿ ¿n Franse verhuising! Maar dit is dan eintlik stories oor dit wat die hart vasmaak aan ¿n huis en sy mense; ook dit waarvan jy jou moet losmaak as jy verhuis. En daardie dinge wat altyd met jou saamtrek.
Een ding is seker: Of dit nou in Kerkstraat of Paddastraat is, soos Marita van der Vyver dit sien, bly die lewe ¿n fontein bruisend met verrassings.
Summary | Groot was my vreugde toe my uitgewer my die dag laat weet dat die voorloper van hierdie boek, Die hart van ons huis, tweede op die Suid-Afrikaanse topverkoperlys vir boeke in alle tale is... |
Author | Marita Van der Vyver |
Publisher | Tafelberg Publishers Ltd |
Release date | 20130915 |
Pages | 216 |
ISBN | 0-624-06430-1 |
ISBN 13 | 978-0-624-06430-5 |