Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Daar woon ‘n feetjie by elke soort Kaapse fynbos, en hier stel Antjie Krog hulle op haar unieke manier aan ons voor. Hulle werk en speel, hulle sorg vir die fynbos of maak gemors.
Hulle lag, slaap, droom … dis ‘n besige lewe vir ‘n gemiddelde fynbosfeetjie in die veld. Fiona Moodie se asemrowende illustrasies is almal plantkundig akkuraat geteken.
Titel: Fynbos Feetjies
Skrywer: Antjie Krog (illustrasies deur Fiona Moodie)
Uitgewer: Umuzi, RSA. 2007.
ISBN: 978-1-4152-0038-4
Hardeband. Eerste uitgawe. Het stofomslag wat in uitstekende kondisie is. Binne en buitekant skoon, lyk soos nuut.