This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren24975

Similar products

Die blomtuin deur Nancy Gardiner
R30
R30 shipping
Die Alchemis deur Paulo Coelho vertaal deur Bennie Naude
R120
R30 shipping
SOOS DIE SO - BREYTENBACH,B
R210
R30 shipping
31% OFF
Arbeidsreg en die boer - Dawie Bosch
R250 R360
Koljander, Koljander so deur die Bosch  - Melck
Koljander, Koljander so deur die Bosch  - Melck

Koljander, Koljander so deur die Bosch - Melck

New
R150.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID:
263110331

2016 groot formaat resepte boek sagteband nuut met 176 bladsye. R50 posgeld in SA.

Die diepste nostalgie is gekoppel aan die emosionele sekuriteit van ’n kombuis, waar jou ma of ’n geliefde familielid spesiaal vir jou kosmaak. Waar dit met die intrapslag ruik na lewe, liefde en tuiskoms.
Dis hierdie gevoelens wat Annatjie Melck vasvang in haar boek Koljander, koljander, so deur die Bosch – dit is haar nagedagtenis vir haar kinders. “Ek dink my kinders se sterkste verbintenis met my sal deur middel van kos of die etenstafel wees. Ek dink van die meeste lewenslesse of grootword-gesprekke het om die tafel gebeur onder die beskerming van ’n spesiale kossie wat vir ’n spesifieke rede gekook is.”
Vir Annatjie gaan kosmaak nie oor pretensie nie, maar wel oor liefde en beskerming. Sy is lief daarvoor om haar kos in mooi en interessante houers te bedien, maar verkies dat die kos natuurlik lyk sodat die kwaliteit en smaak behoue bly.
Die stories en resepte wat in die boek opgeskryf is nooi jou saam op Annatjie se lewensreis – wat begin op die oop vlaktes van die Groot Karoo en eindelik tot ruste kom onder die groot eike van die Muratie-wynlandgoed net buite Stellenbosch.
Die gevolg is ’n interessante nalatenskap word nie net geskets deur humoristiese en hartroerende vertellings nie, maar ook deur deurwinterde staatmakerresepte en wenke.
Annatjie Melck is baie dinge: die eienaar van Oom Samie se Winkel op Stellenbosch; doyenne van die historiese wynplaas Muratie, gasvrou, kok en storieverteller; ma van vier en ouma van sewe. En dan was sy ook al 'n wetenskaponderwyser , skoonheidsdeskundige en president van die Fynproewersgilde op Stellenbosch.

More from this seller

View all
New Turkey: The Quiet Revolution on the Edge of Europe - Morris
R45
R30 shipping
Vrypas - Dot Serfontein
R105
R30 shipping
I Heard The Old Men Say ~ Lawrence G. Green
R110
Die Huisarts - Reitz & Botha
R85

Customer ratings: 1 ratings

Fantastiese diens en produkte. Baie dankie
15 Feb 2017