Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"SIENER VAN RENSBURG"
DIE LAASTE LOOPGRAAF
Deur Adriaan Snyman
Vaandel Uitgewers 1999, sagteband, 122 bladsye met kaart van Luderitz baai agterin. Vorige boekwinkel stempel voorin, voorblad het klein oortjie regs-bo, verder nog in baie goeie toestand.
"Siener van Rensburg het gese daar sal nog vyf belangrike gebeurtenisse plaasvind nadat 'n swart regering oorgeneem het"
* Groot oorlogsmoeilikhede wat die land in chaos gaan dompel.
* Ons geld gaan so min werd wees dat ons die mure daarmee kan uitplak.
* 'n Man met 'n bruin pak klere sal die volk weer bymekaar bring.
* Daar gaan 'n staatsgreep wees.
* Algehele vryheid en ongekende voorspoed vir die Afrikaner.
POSGELD R50.00 S.A.P.O OF R102.00 VIA POSTNET