Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Horrelpoot deur Eben Venter Futiristiese roman Suid-Afrikaanse agtergrond
Na ‘n ontploffing en strydende faksies se vernietingingsdrang, moet die mank held die Afrikaanse platteland invaar op soek na die mense van die familieplaas wat nou deur werkers beset word. ‘n Diep, donker kyk na Suid-Afrika in die toekoms.
Tafelberg-Uitgewers Eerste uitgawe, 2006, 323p.
Toestand: Semi-Hardeband, baie goeie toestand en skoon
Verpakking en Posgeld R48(in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.