Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kindersorg deur Jan van Elfen Volledige handleiding oor kinders van ses tot veertien jaar.
Handleiding vir ouers, onderwysers en almal wat met kinders werk en help om die kind vir die puberteitsjare voor te berei. Sluit in hulle geaardheid, behoeftes, groeipyne en kwale.
Tafelberg-Uitgewers eerste druk, 1973.296p
Toestand: hardeband, Stofomslag, goeie toestand. Naam van vorige eienaar op skutblad.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.