This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

R30 shipping
Die Multivertaling Bybel
R165
R30 shipping
32% OFF
Bybel - Interliniere Bybel - Grieks/Afrikaans - 2012 - Perfek
R650 R950
Verjaardae ontsluit die weg na die ewigheid deur Helen Steiner Rice
R30
Ontsluit die Legkaart van die Byble - Bill Jones
R85

Ontsluit Die Bybel (Afrikaans, Hardcover)

New
Indicative market price: R300
R247.00 18% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
TCCH-3065-G040
Bob Shop ID:
270482159
Ontsluit Die Bybel (Afrikaans, Hardcover) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days



Die Bybel beteken verskillende dinge vir verskillende mense. Die nuwe uitdagings en vrae wat in ons dag aan die adres van die Bybel gerig word, veroorsaak dat ons nie te rustig kan vertoef binne die “veilige hawe” van kerklike uitsprake oor die gesag van die Bybel nie. Feit is, binne ons snel veranderende samelewing, wat geteister word deur nuwe winde van individualisme, diversiteit, tegnologiese ontploffings, post-Christendom, en wie weet wat nog, is daar ’n massa nuwe stemme en vrae rondom ons en dalk in ons wat nie meer so maklik van die tafel gevee kan word nie.

Binne ons “globale winkelsentrum” genaamd aarde is daar ’n dringende behoefte aan relevante nadenke en dialoog rondom die eie aard, gesag en doel van die Bybel. So nie, is die museum vir bedreigde spesies dalk iewers vorentoe die kerk se voorland, met ons mooi belydenisse oor die Bybel en al! Daarom gaan ons in deel 1 van ons reis deur die Bybel eers goed nadink oor hoe ons die Bybel lees en hoe ons dit reg moet hanteer in ons soeke na God se wil.

Features

SummaryNa jare se intensiewe navorsing vir hierdie Bybelstudie gee Stephan Joubert en Leonard Mare in Ontsluit die Bybel in meer as 160 dele ’n omvattende perspektief op die hele Bybel...
AuthorStephan Joubert (Author), Leonard Mare (Author)
PublisherChristelike Uitgewers
Release date20150101
Pages1182
ISBN1-4316-0606-5
ISBN 13978-1-4316-0606-1

Customer ratings: 1 ratings

great service thanks
04 Jul 2017