This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

AAA - Maak dit jou Beste Jaar Ooit : Wenke om jou lewe te verander - (Mooi Sagteband)
R36
As die lewe jou klap
R20
Seisoene, storms en woestyne verstaan die swaarkry-tye in jou lewe Isak Burger
R60
God se tydsberekening vir jou lewe
R15

Verander Jou Kop Verander Jou Lewe - Die Skakel Tussen Jou Brein En Jou Geloof (Afrikaans, Paperback

New
Indicative market price: R150
R109.00 27% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
TDPH-3460-G5A0
Bob Shop ID:
270522110
Verander Jou Kop Verander Jou Lewe - Die Skakel Tussen Jou Brein En Jou Geloof (Afrikaans, Paperback picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days



Spreuke 4:23 se: “Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen.” Stephan Joubert wys in Verander jou kop, verander jou lewe dat hierdie woorde nie verniet in die Bybel staan nie. Jou brein het die vermoe om jou lewe te verander wanneer jy jou denke in ’n nuwe rigting stuur. Stephan wys in hierdie boek vir lesers hoe uniek en spesiaal God ons gemaak het. Hy wys leser hoe hulle hulle geloof kan verdiep en mekaar beter kan verstaan deur kennis van hoe die brein werk. Hy gaan kyk na interessante dinge rondom die brein en sy werking, soos: Jou brein het die potensiaal om lewenslank te groei en te ontwikkel. Negatiewe taal beskadig nie net ander se lewens nie, dit beskadig ook jou brein. Die struktuur van mans en vroue se brein verskil, en daarom doen ons dinge verskillend. Omdat plastisiteit van die brein afneem in ouerwordende persone, kan dit tot hardkoppigheid of social rigidity aanleiding gee. In hierdie boek sal lesers die skakel ontdek tussen hulle brein, hulle elkedagse lewe en hulle geloof. Want die Bybel se ons moet God liefhe met ons hele hart en al ons denke en Verander jou kop, verander jou lewe sal lesers help om ook met hulle brein tot bekering te kom.

Features

SummaryBesef jy dat negatiewe gedagtes jou lewe en jou brein beskadig? En het jy geweet dat jou brein die vermoe het om nuwe geheuepaadjies te vorm? Jou brein is ’n fassinerende orgaan wat lewenslank verander en groei...
AuthorStephan Joubert
PublisherChristian Art Books
Release date20160401
Pages166
ISBN1-4316-1437-8
ISBN 13978-1-4316-1437-0

Customer ratings: 1 ratings

Thank you for fast service.
09 Oct 2017