This auction has closed with no winners.
View other items offered by THE WHITE RAVEN718

Similar products

R30 shipping
ONS GESKIEDENIS-SERIE. Ons Parool. Dae uit die Dagboek van `n Krygsgevangene. Gustav S. Preller. (P)
R340
R30 shipping
Wagon Road to Wynberg (Signed) - Pama, C
R745
R30 shipping
Die vooraand van ons vrywording. Die Afrikanerdom een en verdeeld. PJ Meyer. SCARCE
R400
R30 shipping
Volkslewe van die Afrikaner: Die Verhaal van Ons Volkekunde - Grobbelaar, Pieter W.
R175

~~ Die Vlae van ons land ~~ ( C.PAMA )....1976

0 was available / secondhand
R55.00 auction closed
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Bob Shop ID:
272000035

 DIE VLAE VAN ONS LAND

 

Soos n' mens se van, so omtrent is n' land se vlag - dit kom van ver af. Ons oranje wit-en-blou-vlag, die sogenaamde ,, Van Riebeeck-vlag , het sy oorsprong in die jare toe die Nederlanders teen Spanje in opstand gekom het - meer as 80 jaar dus voor die volksplanting aan die Kaap.

In hierdie bondige en baie leesbare boek deur een van ons grootste vlagkenners word talle vrae oor die vlae van ons land beantwoord: Hoekom het Nederland en Suid-Afrika nie dieselfde oorsprong het? En hoekom het die vroee Suid-Afrikaanse republieke rooi, wit en blou in hul vlae gehad? 

Die vlae van ons land bevat duidelike kleurafbeeldinge van al die vlae wat Suid-Afrika al in sy geskiedenis gehad en nog het. Daar is ook heelparty swart-en-wit illustrasies. Elke Suid-Afrikaanse kind moet Die vlae van ons land besit. Hierin sal hy feite vind wat nie elke volwassene hom kan meedeel nie.

 

Harde band boek / boek omslag is oud en het skeer merkies op - sien foto / eerste blanke papier het n boekstamp op / op die boek se onder punte is klein vlek merkies  onder die bladsye se nommers op van iets wat gemors het../ 42 bladsye boek met so paar foto's van die vlae in kleur en n' paar in swart en wit.

POSGELD R45-00