This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Knakkie en die Likkewaan by C. H. Winckler
R95
R30 shipping
Die draakdief - M.P. Robertson
R190
In Voetpad se Kloof -- P.H. Nortje
R59
Die Blou Tartare, Ou Meisiewagter - H.S. van Blerk
R80

Die Elfde Hekkie - P.H. Nortje

Secondhand
R45.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
BT6053
Bob Shop ID:
274241874

Die Elfde Hekkie - P.H. Nortje - Tafelberg - 1999 - Sagteband; een boodskap, verder abaie mooi skoon.

Arnold hardloop met sy oë op die hande van die buitesenter langs hom. Enige oomblik nou gaan Willie laat loop. Opeens flits dit deur sy gedagtes: Hoe hy en sy pa gistermiddag met die bal in die agterplaas gehardloop het... Die lelike glips wat hy netnou sommer met die afskop begaan het ... Die Highveld Blits. Waar’s die nou?

‘n Breukdeel van ‘n sekonde dwaal sy oë van Willem se hande af om te sien waar die opponent is. Die kom voluit aan, soos ‘n stoomtrein, skaars tien tree van hom af.

Toe Arnold weer na Willie langs hom kyk, is die bal nie meer in sy hande nie. Dis reeds in die lug, oppad na hom toe, minder as ‘n tree van sy maag af.

Hy reik verboureerd daarna. Maar net die vingers van sy regterhand kom dit by. Dit skiet vorentoe, skuins voor hom uit, en hy gryp wild ‘n tweede keer daarna. Die keer dobber dit ‘n oomblik op sy tastende vingertoppe en wip dan met ‘n boog na regs, hoog die lug in.

Arnold Hanekom hou nie van rugby nie. Maar sy pa - op sy dag ‘n provinsiale speler - wil hê hy moet speel. En Arnold besluit hy sal hom wys...

Customer ratings: 1 ratings

I still did not received the book.
24 Apr 2017