This item has closed 2 buyers bought 2 items
View other items offered by BooksAgain3370

Similar products

R30 shipping
Homerus : Die Odusseia (Uit die Oorspronlike Grieks Vertaal deur J. P. J. Van Rensburg)
R660
R30 shipping
And They Didnt Die Lauretta Ngcobo
R200
Die Swart seemeeu - Gerrie Radlof (o) - Oloff die seerower nr 11
R59
R30 shipping
Die hand wat die spykers ingeslaan het - J.Fletcher
R110

'n Eggo in die Duisternis

New
R50.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
11131-12291
Bob Shop ID:
274366548
In hierdie aangrypen­de roman, boek 2 in die die Merk van die leeu-reeks, neem Francine Rivers lesers terug na n ander tyd en kultuur, en tóg her­­ken ons onsself, ons ge­liefdes en ons wêreld in die blad­sye van hierdie boek. Die hand van God is duidelik sig­baar in die verhaal van Hadassa en Mar­kus soos die evan­gelie van Jesus Christus ontvou en Hy sy men­se be­mag­tig om die wêreldse dinge te oorwin.n Eggo in die duisternis is n getuienis van die liefde. Dit is n boeiende verhaal wat in eg menslike terme weergegee word. Dit vertel van Hadassa se getrouheid aan haar Verlosser en Markus se soeke na God. Die boek spreek tot elke leser omdat hulle kan identi­fiseer met hierdie twee karakters se wors­te­ling rondom hulle geloof en hulle liefde vir mekaar. In hierdie verhaal sal lesers opnuut ontdek wat dit bete­ken om na God se stem te luister.

Customer ratings: 1 ratings

a
05 May 2017