This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Fiction.  View other items offered by Kempton Books and Games1387

Toorbos - Dalene Matthee - Afrikaans - Sagteband

Toorbos - Dalene Matthee - Afrikaans - Sagteband

1 was available / Secondhand
R50.00
* from R5 per month with

Seller

Joined 25 Apr 2013
Johannesburg
bidorbuy ID: 274409057

SAME DAY DELIVERY

Pay before 9am and courier will deliver same day in Jhb. Weekdays only.

 

Sagteband in goeie toestand. Skoon binne en die binding is stewig.

Toorbos is ´n bosromanse. Dit is die storie van ´n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit ´n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry.

Karoliena Kapp is ´n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur ´n man, Johannes, ´n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, word Karoliena "afgetrou" met hom, en moet sy ´n dorpseggenote word nadat sy geskool is om haar plek in hierdie hiërargie in te neem.

Die wêreld van die bos en van die dorp word in fyn teenstelling tot mekaar geskilder. Dit is twee ordes van bestaan. In die bos is daar ´n mistieke ervaring moontlik - dit is die soort vervoering wat Karoliena soek - terwyl die dorpsbestaan aan ´n selfgerigte geldsoeke gewy word. Sy is verlief op Johannes - baie ouer as sy - en is half-betower deur die nuwe vooruitsigte wat hy vir haar bied. Maar Karoliena gebruik die heel eerste geleentheid om weg te loop van Johannes, reguit terug bos toe. Want die dag na die huwelik weet sy dat daar "iewers, iewers iets verskriklik verkeerd" is. Sy het die verkeerde keuse gemaak: sy het van die bos weggevlug. Sy het haar kosbare vryheid verruil vir ´n kou. Nou is sy bang. Sy vat dus die pad terug bos toe, terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: "wie´s-jy, wie´s-jy".
 

 

RETURNS


We understand that not every purchase is a good fit for every customer. That is why we make the return process as simple as possible.

  • You will receive our award-winning customer service.
  • You will enjoy 14 days return policy.
  • You will get your money back or item exchange (Buyer pays return shipping).

We strive for 100% customer satisfaction, please contact us first with any questions, comments or concerns and we will be glad to work with you.

CLICK to VIEW ALL my Products

Image is for illustrative purpose only and might differ from actual. Shown.


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for Kempton Books and Games1387

MOTORSTORM COMPLETE (PS3)
Comment:
Great seller. A+++
rated on 26 May 2017
DigitalToys56
Die Afrikaanse Kortverhaalboek SAAMGESTEL DEUR A. H. DE VRIES - 5DE UITGAWE
Comment:
Book arrived in the Netherlands. Well packed. Book as described. Baaie dankie
rated on 26 May 2017
bosanova31
Die Verhuising - SOPHIA KAPP - Afrikaans - Sagteband
Comment:
Very good seller!! Received my package very fast and I am very satisfied. Thank you!!
rated on 26 May 2017
rianagreeff9