This auction has been won.
View other items offered by The Bedouin4344
Leading
Waveren24981 1 × R71.00
29 Mar 14:49
Runner-up
Planx1429 1 × R66.00
28 Mar 14:22

Similar products

Christiaan Rudolph De Wet 1854 - 1922 deur M C E Van Schoor, S I Malan en J J Oberholster
R95
R30 shipping
Generaal J.B.M. Hertzog
R250
Generaal J.B.M. Hertzog Sy lewe en stryd - Volume II
R80
R30 shipping
Generaal J B MHertzog
R260
GENERAAL C R DE WET SE KRYGSLEIDING BY SANNASPOS EN GROENKOP (Boereoorlog) deur J E Rabie. SKAARS!
GENERAAL C R DE WET SE KRYGSLEIDING BY SANNASPOS EN GROENKOP (Boereoorlog) deur J E Rabie. SKAARS!
GENERAAL C R DE WET SE KRYGSLEIDING BY SANNASPOS EN GROENKOP (Boereoorlog) deur J E Rabie. SKAARS!
GENERAAL C R DE WET SE KRYGSLEIDING BY SANNASPOS EN GROENKOP (Boereoorlog) deur J E Rabie. SKAARS!

GENERAAL C R DE WET SE KRYGSLEIDING BY SANNASPOS EN GROENKOP (Boereoorlog) deur J E Rabie. SKAARS!

1 was available / new
R71.00 auction closed
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Schoemansville, Hartbeespoort Dam
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 2 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
crw7/1703
Bob Shop ID:
275378835


BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWING

Hierdie is die skaars publikasie no 6 van die Dokumentasiediens van die Suid - Afrikkanse Weermag wat in 1980 uitgegee is. Die boek is gebind in swart kunsleer met goue letters op die voorkant en op die rugkant. In die illustrasie bo sien u die voorkant van die boek met die byvoeging van die portret van Generaal Christiaan de Wet wat in die boek verskyn as een van die illustrasies. Die boek is 'n publikasie van Majoor J E Rabie se Meestersgraad verhandeling by die Universiteit van die Oranje Vrystaat in 1978 en bevat 'n baie deeglike studie van die Anglo Boereoorlog veldslae by Sannaspos en Groenkop en 'n evaluering van Generaal de Wet se leidingseienskappe gedurende die twee veldslae.

Die boek is foliogrootte (30.5 x 21.5 cm) bevat 67 bladsye en het 13 foto illustrasies en 'n groot aantal kaarte en tabelle, waaronder 5 groot oopvoukaarte.

Hieronder verskyn 'n paar illustrasies uit die boek. Vra asseblief 'n vraag indien u enige verdere inligting soek.

TOESTANDDie boek is in perfekte toestand (nooit gelees of oopgemaak).
NOTAS

Hierdie is 'n baie skaars en moeilik bekombare boek oor die Anglo - Boeroorlog waarvan slegs 'n klein oplaag gedruk is. Dit bevat 'n deeglike studie van twee van die veldslae met 6 oopvoukaarte en is 'n belangrike inligtingsbron vir enigiemand wat items versamel oor die Boereoorlog of belangstel in die geskiedenis daarvan. Hier is die geleentheid om 'n eksemplaar in uitstekende toestand te bekom.

 


 

 

foto
Een van die 13 foto illustrasies in die boek.

illustrasies
Die boek bevat 'n groot aantal fotos, tabelle en kaarte.

opvoukaart
Een van die 5 oopvoukaarte in die boek. In hierdie een word die beweging van die Britse en Boere troepe tydens die slag van Sannaspos gewys.
 
 
 
 
AANSTUURKOSTE

R48 NA ENIGE BESTEMMING IN SUID AFRIKA PER PAKKETPOS. DIE BOEK KAN OOK PER DEUR TOT DEUR KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE STEDELIKE GEBIEDE IN SUID AFRIKA TEEN 'n BAIE REDELIKE KOSTE.

I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING & IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE (ADDITIONAL SETS OF THIS ITEM WOULD COST R10 EACH TO SHIP). CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM

.I sell on bidorbuy.co.za

 

ImageImageImageImageImageImage

More from this seller

View all
40% OFF
Linda Ronstadt - HEART LIKE A WHEEL. 33 rpm. Vinyl LP record (VG+ / VG) USA. Country / Soft Rock.
R60 R100
R30 shipping
44% OFF
Madame de la Fayette - LA PRINCESSE DE CLEVES. 1878. Antiquarian and Collectable historical novel.
R475 R850
30% OFF
Tom Jones - THIS IS TOM JONES. Vinyl 33 rpm LP. (VG+/VG). SA release. Pop Rock.
R70 R100
R30 shipping
49% OFF
TOM CLANCY`S GHOST RECON. (Nintendo Wii or Wii Zapper). Complete with manual. AS NEW.
R180 R350

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie, baie positief!!
20 Apr 2017