Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BAANBREKERS VAN DIE LAEVELD
Book title: BAANBREKERS VAN DIE LAEVELD
Published by: Hans Bornman
Pages: 150
Condition: Nog in goeie toestand, hier en daar so paar vuil merkies op die buite voorblad en agter blad.
Description: Die voorblad is as volg:,, Regs bo : Robert ( Bob) Pettigrew, pionier pad- en spoorbourer. Links bo: 5 Ton Leyland vragmotor, met soliede bande, gebruik om swaar vrag gedurende die twintigerjare van Witrivier na Nelspruit te vervoer. Regs onder: Malelane Suikermeul. Links onder: Shiyalongubodam eerste dam in die Laeveld, sou amptelik op 7 April 1940 deur Kol Deneys Reitz, regs, geopen word. Die dam is deur bemiddeling van H S Webb, links, en met hulp van Louis Raubenheimer, middel met hoed, van stapel gestuur.
Harde band boek, geen stofjas, eerste blanke papier het n' inskrywing van n' persoon in pen - (sien foto), eerste papier het n' kaart van die Soutpansberg en binne in boek nog n' kaart van Pilgrims Rest en nog so paar wit en swart foto's ook. Agter in boek is die Bladwyser en Bronne.
POSGELD R48-00