Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Kort geskiedenis: Die Boerevrou was die eerste Afrikaanse vrouetydskrif en het in Pretoria onder redakteurskap van Mabel Malherbe verskyn van Maart 1919 tot Desember 1931.
TOESTAND: Hierdie tydskrif is in 'n goeie toestand. Geen blaaie weg of geskeur nie. VERSENDINGSKOSTE VIA SAPO: R60.00.