This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Non-Fiction.  View other items offered by PoggioBooks1206

Spreuke van Langenhoven ¿n keuse deur Jan Scannell  Die beste van sy spreuke, wyshede

Spreuke van Langenhoven ¿n keuse deur Jan Scannell Die beste van sy spreuke, wyshede

1 was available / Secondhand
R42.00
auction closed

Seller

Joined 1 Jan 2012
Cape Town
bidorbuy ID: 276878190

Spreuke van Langenhoven ‘n keuse deur Jan Scannell

Die beste van sy spreuke, wyshede en spitsvondighede is byeengebring deur Jan Scannell.  Ideaal vir die openbare spreker.

Tafelberg Uitgewers 4de druk, 1990, 62p.

Toestand: hardeband, 14x22cm (klein formaat), baie goeie toestand, naam van vorige eienaar op skutblad.

 

Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.

BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!! Gaan gerus na my Blog:

https://poggiobooks.wordpress.com/  vir die room van die oes van nuwe boeke.


Warranty & Guarantee:

Money Back Guarantee Offered Money-Back Guarantee:

10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for PoggioBooks1206

Twaalf deur Eben Venter Bundel Kortverhale Twaalf kortverhale
Comment:
Thank you for friendly, fast and efficient service.
rated on 15 May 2017
stefanvanzyl50
Brei deur Montse Stanley volledige gids vir handbrei
Comment:
uitstekende diens
Response:
(16 May 2017)
plesier om mee besigheid te doen
rated on 14 May 2017
20pico105